Die weer in jou streek vandag

Noord-Kaap

Bewolk, koel en reënerig. Verspreide donderbuie.

Kimberley: 16°C tot 21°C

Vrystaat

Bewolk en koel met verspreide donderbuie.

Bloemfontein: 16°C tot 23°C

Gauteng

Bewolk en koel tot warm met enkele donderbuie.

Pretoria: 18°C tot 27°C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie.

Polokwane: 18°C tot 26°C

Mpumalanga

Bewolk en warm met enkele donderbuie.

Mbombela: 20°C tot 28°C

Oos-Kaap

Bewolk en koel met wydverspreide donderbuie.

Port Elizabeth: 18°C tot 23°C

Wes-Kaap

Bewolk en koel met ’n verwagting van ligte reën.

George: 17°C tot 21°C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

Durban: 21°C tot 27°C

Noordwes

Bewolk en koel met verspreide donderbuie.

Vryburg: 19°C tot 24°C

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: