Covid-19 in die NK: Só lyk die syfers nou

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 30 788 positiewe gevalle, waarvan 25 836 virus genees is. Daar is 4 406 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 544.