KYK: FiND iT op die toneel by Orania

Deel hierdie storie / Share this story

FiND iT is regstreeks in Orania waar ‘n Grootskaalse soektog na die 19-jarige Klarissa Joubert, wat in ‘n fratsongeluk deur die Oranjerivier se stroom meegesleur is, aan die gang is. Ons gesels met Joost Strydom, die uitvoerende hoof vir die Orania-beweging. Hy tree op as die woordvoerder vir die familie.

KYK:

https://fb.watch/3bHc7wMlek/