February 28, 2021

Die weer in jou streek vandag

Noord-Kaap

Baie warm. Sonnig en gedeeltelik bewolk

Kimberley: 22°C tot 35°C

Vrystaat

Bewolk en baie warm.

Bloemfontein: 19°C tot 33°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en baie warm.

Pretoria: 19°C tot 33°C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm, met ’n kans vir reën.

Polokwane: 19°C tot 29°C

Mpumalanga

Reën met verspreide donderbuie.

Mbombela: 21°C tot 32°C

Oos-Kaap

Bewolk en warm met ’n kans vir reën.

Port Elizabeth: 19°C tot 29°C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en warm.

George: 15°C tot 27°C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk en warm. Meestal sonnig.

Durban: 23°C tot 31°C

Noordwes

Sonnig en warm.

Vryburg: 21°C tot 34°C

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: