Geen masker? Opstote vir jou!

BALI. – Buitelanders wat nie aan die pandemie-protokol voldoen het deur maskers te dra nie, is deur owerhede gestraf om opstote te doen.

Foto’s en beeldmateriaal wat op die internet gedeel word, wys hoe mans opstote doen as ’n straf omdat hulle sonder beskermende maskers betrap is.

Ongeveer 9000 oortredings is glo tot dusver aangemeld, waarvan meeste deur buitelanders was.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: