Dak: Kyk hoe huis se dak waai

BLOEMFONTEIN. – Die video wys die skade nadat ’n huis se dak tydens ’n wolkbreuk en rukwinde in Vaalbank afgewaai het.
Skade is Woensdag in verskeie dele van die Vrystaat aangemeld.