As jy ’n lottokaartjie gaan koop, doen dit dalk eerder aanlyn

Hoekom? Want jou kanse van doodgaan op pad om die kaartjie te gaan koop, is groter as jou kanse om te wen.
Dit is net een interessante feit wat jy dalk nie geweet het nie. Ons gaan die volgende paar dae elke dag ’n interessante feit met jou deel.
Lees hier vir 100 interessante feite van die wêreld.
Bron: Allthatsinteresting