Sewe plante wat goggas afweer en hoe om hulle te gebruik.

Dis somer en dis warm en natuurlik is daar goggas oral. As jy te bang is om Doom elke dag te moet spuit, want jy’t diere of kinders is daar dalk ’n beter oplossing vir jou. Plante wat goggas afweer, maar ook jou tuin mooier laat lyk.

Lees hier vir sewe plante wat goggas sal weghou en hoe jy hulle kan gebruik.

Bron: RuralSprout

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: