Tintin-skildery verkoop vir R58 miljoen

Deel hierdie storie / Share this story

PARYS. – Nadat dit vir jare in ’n laai gelê het, is ’n skildery van die strokiesprentheld Tintin vir R58 miljoen op ’n veiling in Parys vir verkoop.

Die skildery is die werk van Belgiese tekenkunstenaar Georges Remi, beter bekend as Herge. Die kunstenaar was ook die skrywer van die Tintin-strokiesprentboeke. Hy is in 1983 oorlede.

Lees die volledige berig hier.

Bron: IOL