February 25, 2021

Die weer in jou streek vandag

Noord-Kaap

Bae warm met donderbuie in die noorde.

Kimberley: 21°C tot 34°C

Vrystaat

Bewolk en baie warm met enkele donderbuie.

Bloemfontein: 18°C tot 32°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warmer.

Pretoria: 19°C tot 30°C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en wam.

Polokwane: 17°C tot 26°C

Mpumalanga

Bewolk en warm.

Mbombela: 19°C tot 29°C

Oos-Kaap

Warm in die westelike gedeeltes. Gedeeltelik bewolk en warm met donderbuie in die oostelike gedeeltes.

Port Elizabeth: 18°C tot 27°C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en warm.

George: 18°C tot 24°C

KwaZulu-Natal

Sonnig en baie warm.

Durban: 20°C tot 30°C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie.

Vryburg: 16°C tot 33°C

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: