Mans moet eerder binne bly tydens ’n storm

Deel hierdie storie / Share this story

Hoekom? Want mans het ’n ses keer groter kans om deur weerlig getref te word as vrouens

Dit is net een interessante feit wat jy dalk nie geweet het nie. Ons gaan die volgende paar dae elke dag ’n interessante feit met jou deel.

Lees hier vir 100 interessante feite van die wêreld.