Die weer in jou streek vandag

Noord-Kaap

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie.

Kimberley: 17°C tot 22°C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk en koel met verspreide donderbuie.

Bloemfontein: 17°C tot 22°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie.

Pretoria: 19°C tot 28°C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en wam met enkele donderbuie.

Polokwane: 19°C tot 29°C

Mpumalanga

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Laeveld. Met geïsoleerde donderbuie oor die westelike en oostelike gedeeltes.

Mbombela: 20°C tot 30°C

Oos-Kaap

Warm tot baie warm met verspreide donderbuie in die suidweste. Sterk tot baie sterk wind wat langs die kus waai.

Port Elizabeth: 20°C tot 26°C

Wes-Kaap

Warm met verspreide donderbuie. Sterk tot baie sterk wind wat langs die kus waai.

George: 18°C tot 23°C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie.

Durban: 23°C tot 30°C

Noordwes

Bewolk en koel met verspreide donderbuie.

Vryburg: 19°C tot 22°C

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *