ENGELAND. – Britse akteur Harry Visinoni moes die dierebeskermingsvereniging bel toe hy in die badkamer inkom en ’n luislang op die toiletsitplek gewaar het.
Lees die volledige berig hier.
Bron: UPI
Wat sal jy doen as jy so iets oorkom?