INDONESIE. – Reddingswerkers hier is nog op soek na 19 mense, insluitend kinders, wat vermis word na die naweek se grondverskuiwings. Sover is 21 mense reeds dood gekry.
Die grondverskuiwings kom na erge reën en stormweer.
Lees die volledige berig hier.
Bron. MSN



