Seun val van 12 verdiepings na argument met ouers

Deel hierdie storie / Share this story

DURBAN. – ’n Seun (13) is oorlede na hy van die 12de verdieping van ’n gebou hier geval het.

Kol. Thembeka Mbele, polisiewoordvoerder, sê die seun het blykbaar ’n argument met sy ouers gehad. Hy is op die toneel oorlede.

Lees die volledige berig hier.

Bron: MSN