January 24, 2021

Inbrekers gevang na hulle per ongeluk polisie bel tydens rooftog

ENGELAND. – Die polisie in Staffordshire hier het Woensdagaand ’n verbasende oproep gekry.

Nadat die telefoonoperateur die foon opgetel het, kon gehoor word hoe twee mans, wat besig was om ’n perseel te beroof, die inbraak bespreek.

Die twee inbrekers was onbewus daarvan dat hulle per ongeluk die polisie gebel het en was dus “verbaas” toe die polisie daar opdaag.

Lees die volledige berig hier.

Bron: Allthatsinteresting

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *