January 24, 2021

Kerkgangers gooi polisie met stoele

PRETORIA. – Drie kerkgangers hier is in hegtenis geneem nadat hulle glo die inperkingsmaatreëls verbreek het en polisielede met kerkstoele gegooi het.

Mathapelo Peters, polisiewoordvoerder, sê die polisie het Sondagaand een vrou en twee mans in hegtenis geneem vir die ootreding van die inperkingsmaatreëls. Die vrou, ’n kerkleier, is ook aangekla van openbare geweld.

Lees die volledige berig in IOL hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *