Soos enigiemand wat al met die vuis geslaan is, sal getuig, dis nie pret nie. Dit is net doodeenvoudig seer.
Maar verbeel jou jy word aangeval deur iemand met agt arms, klink soos ’n nagmerrie né? Nou weet jy waarmee sekere tropiese visse moet saamleef.
Lees die volledige berig in The Oddee hier.



