Honde kan Covid-19 uitsnuffel met 94% akkuraatheid – volgens navorsing

Deel hierdie storie / Share this story

Jou vierpotige vriend kan binnekort mens se beste kans wees om ooit weer jou voete in ;n stadion te sit.

Honde kan die Covid-19-virus met ‘n doeltreffende 94 % akkuraatheidskoers uitsnuif – wat die moontlikheid van kitstoetse by sportbyeenkomste en lughawens verhoog, volgens ‘n nuwe studie.

Lees die volledige berig hier.