Noord-Kaap
Mooiweer, warm tot baie warm en gedeelte bewolk in die ooste.
Kimberley: 20°C tot 32°C
Vrystaat
Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie.
Bloemfontein: 18°C tot 32°C
Gauteng
Bewolk en warm met verspreide donderbuie.
Pretoria: 7°C tot 26°C
Limpopo
Aanvanklik bewolk, andersins bewolk en warm met donderbuie.
Polokwane: 19°C tot 28°C
Mpumalanga
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met donderbuie.
Mbombela: 19°C tot 27°C
Oos-Kaap
Bewolk en warm in die west met motreën langs die kus. Bewolk in die ooste met donderbuie.
Port Elizabeth: 20°C tot 25°C
Wes-Kaap
Bewolk met ligte reën langs die suidkus en oor die binneland. Verder warm tot baie warm.
George: 17C tot 24°C
KwaZulu-Natal
Bewolk en warm tot baie warm met verspreide donderbuie.
Durban: 20°C tot 29°C
Noordwes
Bewolk tot baie warm met verspreide donderbuie.
Vryburg: 19°C tot 29°C



