Die minister van polisie, generaal Bheki Cele, sal die tweede dag van sy besoek aan die Wes-Kaapse kusgebiede bring.
Minister Cele lei die Suid-Afrikaanse polisiediens wat, na die aankondiging van die aangepaste regulasies van vlak 3, besoeke aan die Weskus en Suid-Kaap hou.
Woensdag sal die minister en sy gevolg die Suid-Kaap besoek om die maksimum voldoening aan die aangepaste vlak 3-regulasies te verseker. Dit sal gedoen word deur middel van verskillende vorme van gemeenskapsbewusmakings en monitering op die terrein van die nakoming van Covid-19-regulasies by kusgebiede en strande.
Program van die dag:
- 10:30 Besoek aan Heroldsbaaistrand
- 11:15 Besoek aan Hartenbosstrand
- 11:35 Besoek aan Diazstrand
- 11:45 Besoek aan Santosstrand



