January 20, 2021

Iclix bied aan: maand-tot-maand ISP-pakkette

By Iclix kan jy jou maandelikse Internetpakket elke maand verander.

Of jy nou wil op- of afgradeer, jy kan albei doen by Iclix.

Al wat jy moet doen, is hulle Change of Account-vorm voltooi en terugstuur met die regte datums.

Vir meer inligting, kan jy hulle skakel by 053 050 0100 of besoek hulle by Iclix Nc, Waterberglaan, Carters Glen, Kimberley, 8301.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *