Geen vullisverwydering vandagTania SmithJanuary 4, 2021Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLY. – As gevolg van die swaar reën sal daar geen vullisverwydering vandag plaasvind nie. ’n Inhaalprogram sal geïmplementeer word om die agterstand te hanteer. Previous Post Besoek Spec-Savers vir ‘n gratis enkelvisie voorskrifsonbril Next Post Buurtwag trek verdagtes vas, besorg gesteelde voertuig terug