Noord-Kaap
Koel tot warm met verspreide donderbuie. Andersins bewolk.
Kimberley: 15°C tot 25°C
Vrystaat
Bewolk en koel met donderbuie.
Bloemfontein: 14°C tot 24°C
Gauteng
Warm en gedeeltelik bewolk met verspreide donderbuie.
Pretoria: 18°C tot 29°C
Limpopo
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie.
Polokwane: 15°C tot 27°C
Mpumalanga
Bewolk in die ooste. Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met donderbuie oor die Hoëveld.
Mbombela: 17°C tot 28°C
Oos-Kaap
Gedeeltelik bewolk tot bewolk in die weste. Donderbuie langs die kusgebied. Bewolk in die ooste tot baie warm met versoreide donderbuie.
Port Elizabeth: 17°C tot 28°C
Wes-Kaap
Bewolk langs die suidkus. Warm tot baie warm in die westelike dele. Donderbuie word ook op plekke verwag.
George: 19°C tot 24°C
KwaZulu-Natal
Gedeeltelik bewolk en warm met enekele donderbuie in die middag.
Durban: 21°C tot 28°C
Noordwes
Koel tot warm met verspreide donderbuie.
Vryburg: 18°C tot 28°C



