Die weer in jou streek vandag

Deel hierdie storie / Share this story

Noord-Kaap

Gedeetelik bewolk en warm met donderstroms oor die noordoostelike dele.

Kimberley: 19°C tot 33°C

Vrystaat

Miskolle in die oggend in die ooste, andersins bewolk met verspreide donderstorms.

Bloemfontein: 17°C tot 3°C

Gauteng

Aanvanklik bewolk, andersins gedeeltelik bewolk en warm met enkele buie en donderbuie. Warm in die noorde.

Pretoria: 20°C tot 31°C

Limpopo

Baie warm in die Laeveld, andersins gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie.

Polokwane: 20°C tot 30°C

Mpumalanga

Baie warm in die Laeveld, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele buie en donderbuie in die Hoëveld.

Mbombela: 22°C tot 28°C

Oos-Kaap

Gedeeltelik bewolk en warm.

Port Elizabeth: 18°C tot 24°C

Wes-Kaap

Bewolk oor die oostelike dele en langs die weskus met mis en motreën in die oggend in die suidwestelike dele.

George: 15°C tot 23°C

KwaZulu-Natal

Miskolle in die oggend in die binneland, andersins gedeeltelik bewolk en warm in die noordooste.

Durban: 22°C tot 28°C

Noordwes

Koel tot warm en gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie.

Vryburg: 21°C tot 33°C