Die weer in jou streek vandag

Deel hierdie storie / Share this story

Noord-Kaap

Bewolk tot gedeeltelike bewolk. Baie warm in die ooste met mis die oggend in die noordweste wat die middag opklaar.

Kimberley: 21°C tot 35°C

Vrystaat

Gedeeltelik bewol en warm tot baie warm met enkele donderbuie.

Bloemfontein: 19°C tot 35°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm met enkele reën- en donderbuie.

Pretoria: 19°C tot 32°C

Limpopo

Bewolk en warm tot baie warm met verspreide donderbuie, behalwe in die noordooste.

Polokwane: 18°C tot 28°C

Mpumalanga

Gedeeltelik wolk en warm met verspreide donderbuie.

Mbombela: 16°C tot 30°C

Oos-Kaap

In die weste sonnig tot baie warm. Matige oostewind aan die kus.

In die oostelike dele sal dit warm wees met enkele donderbuie in die ooste.

Port Elizabeth: 18°C tot 24°C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en koel met ligte reën aan die suidkus.

George: 15°C tot 25°C

KwaZulu-Natal

Bewolk en koel met donderbuie behalwe in die noordooste.

Durban: 21°C tot 24°C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en baie warm.

Vryburg: 23°C tot 34°C