Sal jy Burger King se nuwe nagereg probeer?

Foto: Eatbook

Burger King in Singapoer bedien nou ‘n interessante nuwe nagereg. Hierdie nagereg bestaan uit die gewilde restaurant se tjips, roomys en sjokoladesous en nóg skyfies bo-op.

Dié restaurant sê hy het besluit om dit te maak na hy gesien het hoeveel klante hulle tjips in hulle roomys druk.

Burger King beskryf dié nagereg as “eksoties, maar heerlik.” Sal jy dit eet?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *