Noord-Kaap
Gedeeltelik bewolk in die suide in die oggend, andersins sonnig en warm tot baie warm.
Kimberley: 17°C tot 32°C
Vrystaat
Mooiweer en warm tot baie warm.
Bloemfontein: 16°C tot 30°C
Gauteng
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele reën- en donderbuie.
Pretoria: 19°C tot 31°C
Limpopo
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.
Polokwane: 14°C tot 31°C
Mpumalanga
Bewolk met verspreide buie en donderbuie.
Mbombela: 20°C tot 25°C
Oos-Kaap
In die westelike dele sal dit bewolk wees met ligte reën langs die kus en omliggende binneland, andersins gedeeltelik bewolk en warm.
In die oostelike dele sal dit bewolk en koel in die oggend suid van die platorand wees, andersins bewolk en warm.
Port Elizabeth: 20°C tot 27°C
Wes-Kaap
Gedeeltelik bewolk en koel met ligte reën aan die suidkus.
George: 17°C tot 22°C
KwaZulu-Natal
Bewolk en koel in die suide, maar enkele buie en donderbuie in die noorde.
Durban: 21°C tot 24°C
Noordwes
Sonnig en warm tot baie warm, met enkele buie en donderbuie in die ooste.
Vryburg: 18°C tot 33°C



