Die weer in jou streek vandag

Deel hierdie storie / Share this story

Noord-Kaap

Gedeeltelik bewolk in die noordooste, andersins sonnig en warm tot baie warm.

Kimberley: 17°C tot 30°C

Vrystaat

Mooiweer in die weste, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

Bloemfontein: 16°C tot 25°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm met enkele buie en donderbuie.

Pretoria: 19°C tot 31°C

Limpopo

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

Polokwane: 21°C tot 31°C

Mpumalanga

Miskolle in die oggend langs die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

Mbombela: 22°C tot 32°C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal dit bewolk langs die kus wees, andersins gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie en reën.

In die oostelike dele sal dit bewolk wees op plekke suid van die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en warm met enkele buie en reën.

Port Elizabeth: 20°C tot 27°C

Wes-Kaap

Gedeeltelik bewolk en koel met ligte reën aan die suidkus.

George: 18°C tot 24°C

KwaZulu-Natal

Gedeeltelik bewolk in die weste, andersins bewolk en warm.

Durban: 22°C tot 26°C

Noordwes

Sonnig in die weste, andersins gedeeltelik bewolk en warm.

Vryburg: 18°C tot 32°C