Noord-Kaap
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele buie en donderbuie.
Kimberley: 17°C tot 24°C
Vrystaat
Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide buie en donderbuie.
Bloemfontein: 16°C tot 27°C
Gauteng
Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide buie en donderbuie.
Pretoria: 16°C tot 29°C
Limpopo
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele buie en donderbuie.
Polokwane: 18°C tot 29°C
Mpumalanga
Miskolle in die oggend langs die platorand, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.
Mbombela: 20°C tot 29°C
Oos-Kaap
In die westelike dele sal dit bewolk en warm wees met verspreide buie en reën.
In die oostelike dele sal dit bewolk en koel wees.
Port Elizabeth: 20°C tot 26°C
Wes-Kaap
Gedeeltelik bewolk met enkele buie en donderbuie in die noordooste.
George: 17°C tot 24°C
KwaZulu-Natal
Miskolle in die oggend oor die binneland en bewolk in die suide. Enkele buie en donderbuie.
Durban: 22°C tot 27°C
Noordwes
Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide buie en donderbuie.
Vryburg: 19°C tot 31°C