Bus en trok betrokke in gru-ongeluk

Foto: Twitter

JOHANNESBURG. – Een persoon is dood en talle ander beseer nadat ’n vragmotor en ’n bus in ’n ongeluk op die N3 betrokke was.

Die Van Reenens-pas was vir ’n geruime tyd gesluit, maar is weer oop vir verkeer. Teen vanoggend 06:00 was daar een sterfte, twee ernstige beserings, een persoon wat in ‘n wrak vasgevang was en 38 ligte beserings aangemeld.

Volf FiND iT hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *