Staan die kans om ‘n 50cc Air cooled Black Widow Pocket Bike te wen!
Om in te skryf, koop ‘n bottel Black Widow en sit jou inskrywing in die inskrywingsboks.
Waarde is R 5000
Trekking sal op Nuwe Jaarsdag 2021 plaasvind!
Besoek Overland by New Park, op die hoek van Black- en Truterstraat of by Swannsweg 65, Heuwelsig.
Jy kan ook hulle winkels besoek by 3rd Straat 2-4, Homevale, Austenstraat 9, Beaconsfield of Greenstraat 2-4, West-End.



