Mobifix – kort jy ‘n kabel vir jou Android- of IOS-toestel?

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek Mobifix vandag en kry ‘n magnetiese tipe C kabel vir jou Android- of IOS-toestel en vele meer.

Gratis optel en aflewering van produkte in Kimberley.

Vir uitstekende diens besoek Mobifix op die hoek van Dalham- en Bishopstrate.

Jy kan hulle ook skakel by Ruan: 083 325 0577 of Roaan: 060 557 1486