Noord-Kaap
Mooiweer en warm tot baie warm.
Kimberley: 19°C tot 36°C
Vrystaat
Oggendmis in die ooste, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.
Bloemfontein: 15°C tot 31°C
Gauteng
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele reën- en donderbuie.
Pretoria: 16°C tot 26°C
Limpopo
Gedeeltelik bewolk en koel tot warm.
Polokwane: 15°C tot 25°C
Mpumalanga
Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele reën- en donderbuie.
Mbombela: 17°C tot 25°C
Oos-Kaap
In die westelike dele sal daar oggendmiskolle in die ooste wees, andersins mooiweer en warm.
In die oostelike dele sal daar oggendmis wees op die suidelike platorand.
Port Elizabeth: 16°C tot 23°C
Wes-Kaap
Gedeeltelik bewolk in die sentrale en oostelike dele in die oggend, andersins mooiweer en warm.
George: 14°C tot 23°C
KwaZulu-Natal
Oggendmis oor die binneland, andersins gedeeltelik bewolk en warm met enkele reën- en donderbuie.
Durban: 20°C tot 27°C
Noordwes
Gedeeltelik bewolk en warm met enkele reën en donderbuie.
Vryburg: 17°C tot 33°C



