Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 23 850 positiewe gevalle, waarvan 21 499 van die virus genees is. Daar is 1 977 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan op 372.



