Wateronderbreking môreTania SmithDecember 15, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – Daar sal môre van 06:00 tot laatmiddag geen water in sekere dele van die dorp wees nie. Belangrike herstelwerk moet aan ‘n lekkende pyp op die hoek van Carrington- en Mainstraat gedoen word. Previous Post Tuisgemaakte Peppermint Crisp-roomys – resep Next Post Wat om te doen as jy gevolg word