Noord-Kaap
Bewolk met miskolle in die oggend langs die kus. Baie warm in die noordelike dele van die provinsie.
Kimberley: 18°C tot 35°C
Vrystaat
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele reën en donderbuie.
Bloemfontein: 15°C tot 34°C
Gauteng
Gedeeltelik bewolk en koel tot warm net verspreide reën en donderbuie.
Pretoria: 18°C tot 24°C
Limpopo
Bewolk en warm tot baie warm met verspreide reën en donderbuie.
Polokwane: 19°C tot 31°C
Mpumalanga
Bewolk en koel tot warm met verspreide reën en donderbuie.
Mbombela: 21°C tot 29°C
Oos-Kaap
In die westelike dele sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met ligte reën.
In die oostelike dele sal dit gedeeltelik bewolk wees.
Port Elizabeth: 17°C tot 23°C
Wes-Kaap
Gedeeltelik bewolk in die suidweste andersins mooiweer en warm.
George: 15°C tot 23°C
KwaZulu-Natal
Gedeeltelik bewolk in die weste met mis in die oggend in die binneland.
Durban: 21°C tot 27°C
Noordwes
Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm. Enkele reën en donderbuie.
Vryburg: 17°C tot 33°C



