President Cyril Ramaphosa gaan vanaand Suid-Afrika om 20:00 toespreek.
Ramaphosa gaan die land toespreek oor hoe Suid-Afrika die tweede vlaag van die pandemie gaan beveg. Nuwe maatreëls kan ook moontlik afgekondig word.
Hier is ‘n skakel om na die regstreekse uitsending te kyk.



