Die weer in jou streek vandag

Deel hierdie storie / Share this story

Noord-Kaap

Mooiweer en warm. Gedeeltelik bewolk in die verre ooste.

Kimberley: 16°C tot 36°C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

Bloemfontein: 18°C tot 31°C

Gauteng

Gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderbuie in die middag.

Pretoria: 19°C tot 31°C

Limpopo

Warm tot baie warm met enkele donderbuie in die suide en weste.

Polokwane: 16°C tot 31°C

Mpumalanga

Warm, maar baie warm in die Laeveld met enkele donderbuie in die middag.

Mbombela: 19°C tot 33°C

Oos-Kaap

In die westelike dele sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met reën in die middag.

In die oostelike dele sal dit gedeeltelik bewolk wees met enkele en verspreide donderbuie in die middag.

Port Elizabeth: 18°C tot 22°C

Wes-Kaap

Bewolk langs die kusgebiede. Warm tot baie warm.

George: 14°C tot 24°C

KwaZulu-Natal

Baie warm in die noordooste, andersins gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie.

Durban: 22°C tot 30°C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

Vryburg: 17°C tot 32°C