Covid-19: Nuutste syfers in die NK

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 23 732 positiewe gevalle, waarvan 21 196 van die virus genees is. Daar is 2 182 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 352.