FiND iT besoek vanoggend om 10:00 Morgan Nissan Kimberley in 59 Pnielstraat. Kyk die regstreekse uitsending om al die nuutste motors op die vloer te sien. Asook watter aanbiedinge hulle tans het. Kom maak ’n draai hier en vat jou droom motor vir ’n toetsrit.
Volg FiND iT hier.



