Waarskuwing: Video kan ontstellend vir kinders wees.
Glo jy aan spoke? Daar is menigte beeldmateriaal oral op die internet beskikbaar waarop beweer is ’n spook of gees is daarop vasgelê. ’n Man het ’n video gedeel waarin hy sweer hy het twee spoke by die slagveld van die Burgeroorlog in Gettysburg, Pennsylvania, afgeneem.
Kyk na die video hier en sê vir ons wat dink jy. Dink jy dit is regtig spoke?



