Vyf roofverdagtes doodgeskiet

Deel hierdie storie / Share this story

GAUTENG. – Vyf verdagtes wat glo ’n BBP-beskermingsvoertuig wou beroof, is op die hoek van Monument- en Dannstraat, Kempton Park, doodgeskiet.

Die VW Polo, met ’n Lesotho-nommerplaat, waarmee die verdagtes gery het, word met menige gewapende rooftogte verbind.

Daar is tans geen verdere inligting oor die voorval beskikbaar nie.

Foto: FlyingNews