Noord-Kaap
Gedeeltelik bewolk, andersins sonnig en warm tot baie warm.
Kimberley: 16°C tot 32°C
Vrystaat
Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide reën- en donderbuie.
Bloemfontein: 12°C tot 30°C
Gauteng
Gedeeltelik bewolk en warm met verspreide donderbuie.
Pretoria: 15°C tot 27°C
Limpopo
Oggendmiskolle in die ooste. Gedeeltelik bewolk en koel met verspreide donderbuie in die sentrale dele.
Polokwane: 17°C tot 27°C
Mpumalanga
Oggendmis in die ooste. Baie warm in die Laeveld.
Mbombela: 16°C tot 27°C
Oos-Kaap
In die westelike dele sal dit baie warm wees met verspreide reën- en donderbuie wat teen laatmiddag sal opklaar.
In die oostelike dele sal dit bewolk en warm wees met verspreide reën- en donderbuie.
Port Elizabeth: 16°C tot 22°C
Wes-Kaap
Baie warm oor die binneland. Enkele en verspreide reënbuie word langs die suidkus verwag.
George: 16°C tot 22°C
KwaZulu-Natal
Mooi en warm met verspreide reënbuie in die middag.
Durban: 20°C tot 27°C
Noordwes
Bewolk en warm met enkele reënbuie teen laatmiddag in die ooste.
Vryburg: 16°C tot 32°C



