Botsing van voor buite De Doorns

Foto: Verskaf

WES-KAAP. – ’n Vragmotor en ‘n minibus het vanoggend omstreeks 05:30 reg van voor teen mekaar gebots.

Die Touwsrivier-polisie en provinsiale verkeersdienste is op die toneel. Een van die twee insittendes van die minibus het het ernstige beserings opgedoen. Die insittendes van die vragmotor het matige beserings opgedoen.

Daar is tans ‘n stop-en-rystelsel in werking.

Volg FiND iT hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: