Suid-Afrika is op vlak een van inperking en die Covid-19-infeksiesyfer het oornag met 2 302 meer geword. Daar is nou 790 004 positiewe gevalle van die virus in die land.
Die aantal sterftes weens Covid-19 wat in die land aangemeld is, is 21 535 en 731 242 persone is van die virus genees.



