Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.
Daar is nou 23 156 positiewe gevalle, waarvan 20 653 van die virus genees is. Daar is 2 195 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.
Die sterftesyfer staan steeds op 306.



