January 17, 2021

Escentia – soek jy ‘n goeie anti-bakteriale middel?

Kry dan Escentia se Origanum essensiële olie.

Dit is een van die sterkste genesende reuke en het kragtige antioksidant eienskappe.

Dit ondersteun gesonde spysvertering en respiratoriese funksie.

Om meer uit te vind besoek hulle webtuiste, Facebook of e-pos hulle by: [email protected].

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *