Legendariese sokkerster sterf

Deel hierdie storie / Share this story

Diego Maradonna (60), die bekende legendariese Argentynse sokkerster, is dood nadat hy glo ’n hartaanval gehad het. Die grootste sokkerspeler van sy generasie het glo die hartaanval in ’n huis in Tigre, Argentinië gekry.

Maradonna het vroeër hierdie maand ’n operasie ondergaan om ’n bloedklont te verwyder.