Covid-19 in die NK: Só lyk die syfers

Deel hierdie storie / Share this story

Die Noord-Kaapse departement van gesondheid het die nuutste Covid-19-syfers in die provinsie bekendgemaak.

Daar is nou 23 003 positiewe gevalle, waarvan 19 428 van die virus genees is. Daar is 3 267 aktiewe gevalle van die virus in die provinsie.

Die sterftesyfer staan op 306.